Vlag van El Salvador

Vlag van El Salvador
Vlag van El Salvador
Vlag van El Salvador
Gebruik Staats- en Oorlogsvlag en Vlootvaandel Staats- en oorlogsvlag en vlootvaandel
Verhouding 189:335
Goedgekeur Basiese vorm: 1912, Huidige wysigings: 27 September 1972
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan.
Wisselvormvlag van El Salvador
Wisselvormvlag van El Salvador
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 3:5
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou.
Wisselvormvlag van El Salvador
Wisselvormvlag van El Salvador
Gebruik Burgerlike vaandel en Staatsvlag en vaandel, en Oorlogsvlag Staats- en oorlogsvlag en burgerlike en staatsvaandel
Verhouding 3:5
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die woorde Dios, Union, Libertad in die wit baan..

Die nasionale vlag van El Salvador is op 27 September 1972 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye horisontale bane in (van bo na onder) blou, wit en blou. Die drie variasies van die vlag verskil daarin dat in een ’n suiwer wit baan vertoon word, in die tweede verskyn die landswapen in die middel van die wit baan en in die derde verskyn die woorde DIOS UNION LIBERTAD (Spaans vir God, Eenheid, Vryheid).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search